Huisgenoot

MY STIEFMA SE ERFSONDES

WAAR sy in die beskuldigdebank van die hof in Oos-Londen staan, voel die jong blondekopvrou verpletter en verneder. Al wat sy weet, is dat sy onskuldig is. Maar hier staan sy tereg dat sy die vrou aan wie sy van kleins af so geheg was, gehelp het om miljoene van die Padongelukkefonds te steel.

Kirstie Leigh Voogt (27) was net twee jaar oud toe haar ouers geskei het en sewe toe haar pa weer trou. Van die begin af het haar stiefma, Retha (47), ’n spesiale rol in haar lewe vervul.

Retha was haar bondgenoot in haar stryd om ’n verhouding met haar biologiese pa te smee. Toe Kirstie vir haar studies moes betaal,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related