Huisgenoot

TROTSEER DIE STORMS

ASKLEIN dogtertjie was sy reeds mal oor die manier waarop die weer jou asem kan wegslaan. Die rammelende donderstorms van Noordwes waar sy grootgeword het, het haar gefassineer.

“Toe ek die fliek Twister kyk, het ek geweet wat ek eendag wil doen,” vertel die voormalige eNCA-weeraanbieder Anika de Beer (29). “Ek wou storms jag.”

Min het die borrelende donkerkop geweet dat sy voor die ouderdom van 30 reeds ’n paar van haar eie lewenstorms sou moes trotseer.

Eers het sy deel geword van Suid-Afrika se genadelose afleggingstatistieke toe sy haar werk as weeraanbieder verloor het, en toe stap haar man, Abri (29), ’n datawetenskaplike, dieselfde pad.

En toe kom die onverwagse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related