Huisgenoot

MAANDE SONDER MY BABAS

SY IS nou wel die prinses van ’n stadstaat wat as die superrykes se speelplek bekendstaan, maar daar is niks aanstellerig aan haar wanneer sy voor ’n naaimasjien gaan sit om vir ’n plaaslike crèche komberse te maak nie. Trouens, prinses Charlene van Monaco geniet dit nogal om haar moue op te rol en die gemeenskap in Suid-Afrika te help. Sy herstel tans hier van gesondheidsprobleme wat haar daarvan weerhou om na Monaco terug te keer.

Die prinses is al drie maande lank in Suid-Afrika. Hoewel sy seker graag na haar tuiste in Monaco se Pienk Paleis sal wil terugkeer,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related