Huisgenoot

’N ELEGANTE TERUGKEER

OM ’N koninklike te wees is ’n heel ander lewe as wat die meeste van ons ooit sal ken. Maar ten spyte van die weelderige leefstyl bly ook die koninklikes maar net mens. En wanneer donker dae tref, draai hulle nes die res van ons na hul geliefdes. Vra maar vir prinses Charlene van Monaco.

Sy is die afgelope paar jare deur diep waters. Sy het met haar gesondheid gesukkel en moes aanhou wal gooi teen gerugte dat haar huwelik ineenstort.

Maar nou keer sy terug na die openbare lewe – en dis haar familie en geloof wat haar tot hier gedra.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke