Huisgenoot

GEBORE SPRINGBOK

SY SKOP haar hoëhakskoene af en stap kaalvoet na die swembad waar kinders rondplas. Sy dra jeans en ’n Springbokhemp, maar haar waardige, regop houding verklap daar is iets adellik aan haar. En al is haar hare donkerder as gewoonlik, is die gesig onmiskenbaar.

“Prinses Charlene!” roep die kinders en skarrel nader vir ’n foto.

Dis haar eerste dag terug onder die Afrikason, en sy is in haar element op ’n swemslypskool vir plaaslike kinders, aangebied deur haar Prinses Charlene van Monaco-stigting.

Dis ’n warrelwindbesoek van net drie dae, maar dis vir haar belangrik, vertel sy aan . Dis die eerste keer dat haar Water Bike Challenge, ’n resies op drywende kontrepsies wat ’n mens soos ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related