LIEWE ELIZE
Jul 16, 2021
4 minutes
BLY IN HUWELIK VASGEVANG
V My vriendin is getroud met ’n man wat haar manipuleer. Sy wou van hom skei, maar twee dae voor die finale dokumente onderteken sou word, het sy die skeisaak teruggetrek. Haar man dreig haar met ’n klomp goed as sy die huwelik sou beëindig. Hy beskuldig haar ook van ’n verhouding. Sy het nie ’n inkomste of blyplek vir haar en haar kinders nie.
O op A
Tensy ’n mens self in die greep van ’n manipuleerder vasgevang is, kan jy moeilik verstaan in watter mate so iemand jou gevoelslewe en bestaan kan beheer. Ek dink
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days