Huisgenoot

WENKE VAN DIE STILISTE

1 HULLE BAKLEI NIE TEEN KROES NIE

“Kroesheid gee hare tekstuur wat dit makliker maak om te stileer en help om dit langer in plek te hou,” sê die stilis Barney Martin.Ander voordele: As jy kroesheid aanvaar, kan jy stileertyd verminder; en met haarstyle wat agteroorgekam is, lig ’n bietjie tekstuur die wortels en die algehele voorkoms raak sagter (dit sal jou boonop jonger laat lyk).

Daar is ’n verskil tussen byderwetse kroesheid en ingekoekte hare; bly dus op die regte spoor met die volgende wenke: Kroeshare lyk beter met langer style (te kort kan dit hansworsagtig lyk); ’n netjiese kantpaadjie sal help verhoed dat dit uitpof;

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related