Huisgenoot

GROOT HARE IN 5 STAPPE

GROOT hare. Die twee woorde hoort saam soos Romeo en Juliet, Mattewis en Meraai of selfs pannekoek en kaneel. Maar dit was eers toe nog ’n bekende paartjie, Danny en Sandy, met hul welige haredosse in Grease verskyn het dat groot hare nou régtig gewild geword het.

Die beskrywing “big hair” is in 1978 in die Merriam-Webster-woordeboek gelys. Die definisie: “Hare wat gestileer en gepluiskam is om ’n buitengewone groot hoeveelheid ruimte bo en om die kop in te neem.”

Groot hare was veral gewild in die 1980’s en supermodelle soos Cindy Crawford het gereeld daarmee gepryk.

Maar alles wat op gaan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199