Huisgenoot

EK HET MY OOG OP NO. 1

DIS ’n massiewe arena in die Amerikaanse stad Las Vegas en meer as 17 000 toeskouers is rasend gretig om die vuiste te sien vlieg. Selfs al lyk die ander vegter gespanne en nors wanneer hy in die gevegskryt klim, tree die Afrikaanse outjie van Pretoria die kryt binne met sy arms omhoog. Hy glimlag breed en waai vir die toeskouers terwyl hy op en af op sy tone hop.

En tog, al is die skare hoe uitbundig, juig hulle nie vreeslik hard toe die aankondiger die Suid-Afrikaner se naam sê nie. Want Dricus du Plessis (27) is nog ’n nuweling in die Ultimate Fighting Championship (UFC), die grootste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa