Huisgenoot

TUIS TUSSEN MY MENSE

DIS ’n luilekker Sondagmiddag hier op die plaas naby Hartbeespoort, en soos dit hoort, brand die braaivleisvuur al hoog.

Maar die twee Du Plessis-broers is nie van die soort wat kan stilsit en in die vlamme tuur nie. Hulle kamma-boks en -stoei eers so ’n bietjie terwyl hulle wag dat die res van die familie opdaag.

Dit gaan met ’n gespot en gelag gepaard, maar jy kan nie help om te wonder wat sal gebeur as een van daardie speelse houe dalk per ongeluk tref nie.

Want die jonger broer is Dricus du Plessis (29), wat van Abu Dhabi en Londen tot Las Vegas as “Stillknocks” bekendstaan. Hoekom? Omdat sy vuiste jou aan die slaap kan sus.

Vra maar vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related