Huisgenoot

VEELSYDIG VERBY

SY WOU net by die huis kom. “Ek wou net ’n bietjie gaan lê, my ma se kos eet, Skapie genoem word en hê die wêreld moet ’n rukkie stil raak,” sê sy.

Nie so verskillend van die karakter wat sy nou speel in ’n bekroonde nuwe fliek nie…

Maar anders as haar karakter in Die tragiese saak van Pamina Vermaak, wou Carla Smith (25) nie vlug nie – sy moes net gaan rus.

En die dag toe die fliek klaar geskiet is, wou sy net in haar kar klim en koers kies na haar ouerhuis.

Nie omdat die verfilming nie vir haar ’n wonderlike ervaring was nie. Dit was haar eerste hoofrol in ’n fliek en ’n be-lewenis om onder die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related Books & Audiobooks