Huisgenoot

ÁL MEER AMALIAO

OM IN die hartjie van Namakwaland aan Desert Rose te verfilm en weer die Noord-Kaap se ongerepte skoonheid te beleef was vir Amalia Uys ’n spesiale lekkerte.

Kindertyd het die boorling van Springbok en haar gesin altyd somervakansies by McDougallsbaai, ’n klein plekkie aan die kus in dié provinsie, deurgebring.

“Ek het altyd in daai wêreld gery en gedink hoe cool dit sal wees om iets daar te kan skiet, want die wêreld leen hom so uit vir ’n goeie storie,” sê sy.

Wat juis vir haar besonders maak, vertel sy, is die manier waarop die plek waar dit afspeel ook ’n karakter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related