Hulle sit altyd ’n glimlag op hul byna 165 000 TikTok-volgelinge se gesigte met hul oulike dansvideo’s.
Op dié platform staan hulle bekend as die @mc_pherson3, maar nou wys twee van die drie (20) en (22), hul mededingende kant in die tweede seisoen van