Huisgenoot

‘GENOEG NOU, DAVID!’

‘HY BEELD HOMSELF UIT AS DIE SLAGOFFER EN LAAT MY NA ’N LEUENAAR LYK’

DERDUISENDE, dalk selfs miljoene, vroue het deur die jare al daarvan gedroom om met David Beckham te kafoefel.

Maar die een vrou wat vertel sy het dit reggekry, is Rebecca Loos.

En al was hul beweerde affair 20 jaar gelede, sal sy jou vandag waarskynlik steeds vertel jy moet maar eerder bly wees daardie beker het jou verbygegaan.

Want in die jare sedert sy gespog het sy was Becks se skelmpie, volg dié smerige verhaal haar rond soos ’n stank wat sy net nie kan afskud nie.

Eintlik het Rebecca baie om voor dankbaar te wees. Sy het in die jare sedertdien al in ’n rits kompetisiereekse verskyn, met ’n dokter getrou,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related