Huisgenoot

LIEFDE DEUR DIK EN DUN

DIT was 1997 en jy kon skaars die radio aansit of jy hoor die Spice Girls. In daardie stadium was hulle nog ’n nuwigheid, maar almal het hulle geken: die rooikop Ginger Spice, Scary Spice met haar groot boskaas, die blonde Baby Spice met die skattige glimlag, die rakker Sporty Spice . . . en dan natuurlik Posh Spice, die een met die swart hare en hoë wangbene.

“Met daai meisie gaan ek trou,” het die 22-jarige sokkerster David Beckham teenoor sy vriende opgemerk die eerste keer dat hy Posh (haar regte naam is Victoria Adams) gesien het.

En sy voorspelling was reg.

Posh en Becks was die paartjie wat die konsep kragpaar rondom die millenniumwending

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers