TV Plus Afrikaans

Bose bruidegom!

SABC2 / *192 / Weekdae 18:00

D it was die grootste troue toe Bonita (Hildegardt Whites) en DeWet (Dirk Stoltz) uiteindelik onlangs afgehaak het. Wie’t gesê jy kan nie ’n jaar lank getroud wees en eers later ’n groot okkasie hê nie? Dis die Covid-manier! En hulle het ons beslis gewys hoe om te vier. Maar soos gewoonlik het DeWet ’n agenda gehad, en dit was beslis nie net om Bonita – die vrou wat hy nou soort van werklik liefhet – die sprokiestroue van haar drome te gee nie. DeWet het vir homself ook ’n afskeidsgeskenk gegee.

Terwyl die gelukkige paartjie op pad is om hul wittebrood te vier, gaan die Welmans –die familie wat DeWet verantwoordelik hou vir sy seun, Shawn (Deànré Reiners), se dood –om hul lewe veg. Wie was die spysenier? Want ná die troue het hulle iets erger as slegte spysvertering!

VERSTIK

Terwyl die gaste die partytjie(Nicholas Nkuna), hul skoonseun, een vir een siek geword. Hulle was desperaat om uit die saal te kom om hulp te kry, maar DeWet se gaste was almal toegesluit. (Daniel Coetzee) en ’n paar van die ander mans het uiteindelik tafels gebruik om die deur oop te breek en die ambulanse het opgedaag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related