Huisgenoot

Krieket word weer ’n Olimpiese sport

MEER as 120 jaar sedert daar laas ’n krieketkolf op die Olimpiese Spele geswaai is, sal krieket weer in 2028 op dié geleentheid gespeel word. Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) het op ’n vergadering verlede maand besluit om krieket en nog vier ander sportsoorte van 2028 af deel van die Spele te maak.

Krieket sal in dieT20-formaat deur sowel mans-as vrouespanne gespeel word. Dié vergadering in die Indiese stad Mumbai het plaasgevind terwyl die Wêreldbekerkriekettoernooi tans in Indië gespeel word. Die laaste keer dat krieket op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke