Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 517 KOMPETISIEVRAAG

Watter soort verklaring is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU

PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

Dié week wen een leser Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit (H&R, R350).

Milano Kaliempie is Mieta en Hennerik se enigste vlaktekuiken op die plaas Spookwerwe in die dorre Bo-Karoo. Hul buurman Geelsuiker leer Milano die geheime van die veld, ook jakkals-jag. Op die werf is dit Mieta wat douvoordag brood inknie en die hartklop van hul bestaan is.

Dis toe juffrou Meintjies die dag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related