Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

NO 2 476

KOMPETISIEVRAAG

Watter Afrikataal is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG Plus KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

Hierdie week wen een leser Elf dae in Amsterdam deur Elizabeth Wasserman (Tafelberg, R200).

Millie reis na Amsterdam, Nederland, om haar tante te help aansterk ná ’noperasie. Maar toe die tante langer in die hospitaal moet aanbly, moet Millie alleen klaarkom in die smal, vreemde huis. Boonop is daar die storie wat haar ma haar vertel het kort voor haar vertrek: Ouma

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related