Huisgenoot

MOED IN VOLKLEUR

GEEN mens sou verwag ’n hospitaalkamer kan huislik en vrolik lyk nie. Tog is Elsje Neethling s’n juis dít. Die afgelope 14 maande trek sy van hospitaal tot hospitaal en kikker haar kamer behoorlik op met kleur.

Dis vir haar eintlik niks nuuts nie, want sy baklei al die grootste deel van haar lewe teen kanker en moes al drie breinoperasies ondergaan om gewasse te laat verwyder.

Selfs ná ’n byna lewenslange stryd word haar opgewekte geaardheid nie gesmoor nie. As sy dan in hospitale móét bly, omskep sy dit met van die skoonheid wat sy binne-in haar dra.

“Dis nie eintlik soos ’n hospitaal nie,” vertel sy sleeptong weens die morfienplakker op haar rug en die ander sterk pynmedikasie. “Die banke is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related