Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
MY SKOONSUS TREE SEXY OP TEENOOR MY MAN – HAAR BROER!
VEk het ’n baie sexy skoonsus en ons was groot vriendinne.
My man – haar broer – en ek is die afgelope tyd totaal oorbluf deur