IN ’N stadium het dit gelyk asof hy beslis nie oud sou word nie. Trouens, baie mense is verstom hy het lank genoeg gelewe om die ouderdom van 54 te haal.
Hy is immers ’n man wie se kolon by geleentheid gebars het omdat dit verstop het weens al die dwelms wat hy gebruik het.
Hy moes 12 keer