Huisgenoot

NUGTER WEET

AL IS Tom Holland een van die blinkste sterre in Hollywood, een oor wie ’n hele geslag meisies romantiese drome koester, het hy lank ’n algemene en selfs alledaagse probleem gehad – een waarmee baie van Huisgenoot se lesers dalk ook kan identifiseer.

Hy kon net nie ontspan as daar nie ’n dop in sy hand was nie.

’n Mens sou dink iemand met sy voorkoms, talent en geld het geen rede om aan homself te twyfel nie.

Maar Tom vertel die gedagte om ’n sosiale geleentheid by te woon of ’n kuierplek te besoek sonder ’n bier of glas wyn was vir hom ondenkbaar.

Nes baie ander mense het hy drank nodig gehad as ’n sosiale smeermiddel, iets wat die ergste byt uit die sosiale ongemak neem en hom kon help om te ontspan. En nes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related