Huisgenoot

’N PAD NA NUWE LIEFDE

SEDERT die begin van die jaar terg die blonde aktrise haar aanhangers al met geheimsinnige inskrywings oor die misterieuse nuwe man in haar lewe.

Op die foto’s wat Leandie du Randt van haar en dié lenige donkerkop op Instagram plaas, kyk hy altyd weg, of sy gesig word agter rooi hartjies of ’n boek weggesteek.

Maar hy staan met sy arms om haar lyf, en sy gooi hare sorgeloos om sy skouers . . . Op ander foto’s waarop net Leandie verskyn, noem sy hom in die kommentaarveld “daardie spesiale persoon wat die foto neem”.

Hóé spesiaal? wonder haar aanhangers dan. Spesiaal genoeg om die gewilde aktrise se hart weer heel te maak?

’n Paar dae ná die begin van die inperking het Leandie toe sommer self op die gissings geantwoord met die plasing van ’n intieme foto wat duidelik wys sy is nié in hierdie tyd eensaam en alleen by die huis nie. Op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related