Huisgenoot

NET KOFFIE EN MUSIEKS

SÓ VERSLAWEND was sy stryd met hardehout dat niks hom kon verhoed om troos in die bottel te bly soek nie. Nie ’n rehabilitasiekliniek nie; ook nie sy dans met die dood nie.

Van die afgelope paar jaar onthou hy nie veel nie, erken Stiaan Reynierse, want in die newels van dronkenskap het hordes herinneringe aan dae, weke en maande bloot verdwyn.

Vir die sanger was brandewyn ál manier om sy angs en depressie te smoor. Maar sy drankmisbruik het so drasties handuit geruk, dat selfs ’n inplanting teen alkoholmisbruik hom nie uit die kloue van die drankduiwel kon loswikkel nie. Trouens, sy strawwe drinkery het hom ná die inplanting met alkoholvergiftiging in ’n intensiewesorgeenheid laat beland.

Dit het hom byna sy lewe gekos.

“Ek gaan nie doekies omdraai nie,” sê die sanger (39). “Ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related