UIT MY DONKER
Mar 11, 2022
5 minutes
Deur CYRIL BLACKBURN
MET sy ondeunde glimlag en bultende boarms is hy die toonbeeld van ’n selfversekerde sanger wanneer hy dit op die maat van sy jongste liedjie op die verhoog uitkap – so asof die ritme deur sy gespierde lyf pols.
Maar vandag erken Dirk van der Westhuizen hy moes jare lank teen ’n oorweldigende gevoel van minderwaardigheid stoei. Agter geslote deure het hy so erg met depressie en angs geworstel dat hy weke lank nie sy huis wou verlaat nie.
“Roem het my lewe so byna-byna verwoes,” sê die 31-jarige sanger. “Daar was die kritiek van die boelies en die verwerping. Ek het ure lank gelees wat mense oor my sê – dat ek sieklik lyk en dat my musiek kanker gee; dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days