Huisgenoot

VRY VAN DIE TRAUMA EN DIE KILO’S

JY KEN dalk die naam, maar om ’n gesig daarby te plaas is moeiliker – sy is nie een vir die kalklig nie. As ma van die sangers Bobby en Karlien van Jaarsveld, maar ook as hul bestuurder en publisiteitsagent, werk Ronel Brink meestal agter die skerms.

Maar daar is ook ’n tweede rede dat baie mense – selfs dié naby aan haar – die laaste ruk twee keer moet kyk voor hulle haar herken: Ronel het ’n allemintige 40 kg afgeskud.

Sy vertel sy het geen dieet gevolg nie, net haar eetgewoontes aangepas – en nou gaan sy haar gesondheidsreis op die verhoog met ander mense deel.

Soos baie van ons het die 59-jarige Ronel al talle kere in haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related