EERS was daar die skok om te hoor sy’s “te vet vir Nieu-Seeland”; toe moes sy verduur hoe die wêreld oor haar “verknorsing” gons.
“Dis vreemd wanneer wildvreemdelinge jou lyf bespreek. Die storie het tot in China gaan draai, en dis so ’n intieme ding. Dit was eienaardig om te weet almal praat daaroor,” sê Mondelea Bezuidenhout (36) in ’n.