Huisgenoot

DEMI SE DANS MET DIE DOOD

SY WAS nog pure kind toe sy haar debuut in een van die bekendste kinderprogramme van die 1990’s, Barney and Friends, gemaak het.

Sy was pragtig, natuurlik voor die kameras en kon uitstekend sing – g’n wonder sy het gou een van Disney se bekendste kindersterre geword nie. Dit was ook geen verrassing toe Demi Lovato (nou 28) daarna in ’n volwasse popster ontluik nie. Sy het die albums ingeryg en ’n leërskare aanhangers gekry.

’n Rukkie lank was sy die onberispelike soet meisie van die bedryf, maar later het die krake begin wys. En in 2010 is die sangeres weens dwelm- en drankverslawing in ’n rehabilitasiesentrum opgeneem.

Daarna was sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related