Huisgenoot

MY GROOTWORDJARE IN ’N KULTUS

PARTY van ons ken haar as die waansinnige vrou wat haar eks in Fatal Attraction wou vermoor. Ander sal haar onthou as die bose Cruella de Vil uit 101 Dalmatians. Sy was al die Amerikaanse visepresident in Air Force One en ’n Franse verleidster in Dangerous Liaisons.

Glenn Close het ’n reputasie as ’n aktrise wat in ’n handomkeer gedaante kan wissel. Maar onlangs het sy voor die kameras ’n rol vertolk waarin niemand haar al gesien het nie: Sy het haar weerlose self ontbloot en oor haar eie trauma gepraat.

En dié dramatiese onthullings het haar aanhangers laat regop sit.

“Vandat ek sewe was tot ek 22 geword het, was ek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related