Wat Behels ’n Beenmurgoorplanting?
Hoekom word die oorplanting gedoen? Beenmurgoorplantings – oftewel stamsel-oorplantings soos dit vandag bekendstaan – kan deurslaggewend wees vir die oor-lewing van ’n lyer aan akute miëloïede leukemie, soos Theuns Jordaan. Dié soort kanker ontwikkel