Huisgenoot

SES JAAR VAN STILTE – TOE HOOR ONS ‘HIËNA’

DIT is die laaste ding wat ’n mens sou verwag in die kraamsaal waar ’n baba pas gebore is. Absolute stilte.

Die Kaapse egpaar Ashlea en Paul Myson wag gespanne om hul nuwe dogtertjie die eerste keer te hoor skree, ’n aanduiding dat sy fris en gesond is. Maar klein Stella is stil.

Genadiglik is sy gesond gebore, stel die dokter haar ouers gerus. Sy lyk heeltemal wakker. Maar die dogtertjie is tjoepstil.

Is haar keel dalk gekneus omdat die naelstring te styf om haar nek gedraai was, wonder iemand. Die dokter loer, maar dit lyk nie so nie.

Ma en pa gaan huis toe met hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related