Huisgenoot

MY TONG TERUG IN MY KIESTE

NIEMAND sal die meisie met die groen ogies daarvan kan beskuldig dat sy haar tong ingesluk het nie. As die driejarige Arabella Leeuw eers ontdooi het, gesels sy ’n hond uit ’n bos. En waar ’n kleuter se vrolike geselsies soms vir ander ouers een te veel kan word, is elke woord uit Arabella se mond musiek in Tamson en Jason Leeuw se ore. Dit is immers allesbehalwe vanselfsprekend.

Want hul dogtertjie is met ’n vergrote tong gebore wat ver buite haar mondjie gehang het. Vir die eerste drie jaar van haar lewe het sy gesukkel om te sluk, asem te haal en te praat.

Maar vandag verklap die blou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related Books & Audiobooks