Kuier

BABA SE BEROERTE-SKOK

Dis byna ondenkbaar. ‘n Beroerte is die laaste ding wat jy dink ‘n baba sal tref.

Maar dís die nagmerrie waarmee Karen Millar en Desmond Maserumule saamleef.

Dié Pretoriase paartjie het die skoknuus gekry dat hul babaseuntjie dalk reeds in sy ma se baarmoeder ‘n beroerte gehad het. Nou, vier maande ná ‘n pediater die lewensingrypende diagnose van perinatale (onmiddellik voor of ná geboorte) beroerte gemaak het, sukkel Karen (39) en haar lewensmaat, Desmond (40), sommige dae steeds om die harde werklikheid te verwerk.

Hul 14 maande oue babaseuntjie, Shiloh Maserumule, lyk op die oog af soos ‘n normale peuter. Hy is die vriendelikheid vanself. Maar dit is wanneer jy nader kennis maak dat jy die fyn dingetjies oplet: Wanneer hy vir jou kyk, lyk dit dikwels of hy “dwarsdeur jou kyk”.

Vir ‘n baba van sy ouderdom is daar nog geen herkenbare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier7 min read
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
Kuier4 min read
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related