Huisgenoot

MEER DÁÁR AS OP MY EIE TROUE

DIT was geen troue soos haar eie een 13 jaar gelede in die gewyde atmosfeer van ’n moskee nie. Toe die groot dag eindelik vir haar Suidooster- karakter, Kaashifa Mansour, en dié se bruidegom aanbreek, het hulle sommer in die Oos-Wes-restaurant afgehaak nadat hul trouplek twee dae tevore deur waterskade verwoes is.

Tog het die aktrise Jawaahier Petersen (35) vir die seremonie voor die sepie se kameras “meer teenwoordig” gevoel as op haar eie troudag in November 2008 in ’n moskee in Athlone in Kaapstad – dieselfde moskee waaruit haar pa, die musieklegende Taliep Petersen, minder as twee jaar tevore begrawe is.

“Die hele 2008 is deur die moordverhoor verteer,” sê Jawaahier oor die opspraakwekkende hofsaak waarin haar stiefma, Najwa Petersen, saam met twee medepligtiges aangekla is van die moord

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related