Huisgenoot

DIE RAAISEL VAN MY MAN SE OORSKOT

NIE ’n enkele dag gaan verby dat Tanja Schroeder nie daardie oomblik saam met haar man op die balkon van hul stukkie Afrika-paradys op Jeffreysbaai herleef nie.

Dit was 13 Augustus 2009. Sy en Claus (50) het saam op die balkon uitgestap, maar vir eers was die betowering van die skuimende branders en skitterende sterre wat hulle jare tevore van Duitsland af hierheen gelok het vergete.

Haar man het haar in sy arms toegevou en gesê: “Ek vertrou hulle nie; iets voel nie reg nie…”

Tanja (nou 57) was toe al lank agterdogtig oor die paartjie – ook van Duitsland – wat in daardie stadium reeds twee jaar op die Schroeders se plaas naby Jeffreysbaai gewoon het. Jens Leunberg en Kristina Adler wou die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related