Huisgenoot

HOE LEEF ’N PA MET DIÉ PYN?

DIE woonstel is pynlik netjies. Silwerskoon kombuistoonbanke. Nie ’n vuil koppie in sig nie. Vanuit een van die kamers ruik ’n mens die soet reuk van wierook.

Sedert sy dogter vermoor is, maak Lance Hess obsessief huis skoon. “Dit help my om dinge te verwerk,” verduidelik hy. “As ek stilsit, gaan my gedagtes op loop.”

Die afgelope drie jaar moes Lance probeer saamleef met iets wat geen pa ooit wil ervaar nie: die wete dat sy 18-jarige dogter, Jesse, deur ’n familielid verkrag is, waarna haar mond met ’n sokkie en ’n kussingsloop toegestop en sy met ’n gordel verwurg is.

Vroeg in 2019 was Jesse se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related