Huisgenoot

LAAT ONS MET WAARDIGHEID STERF

VIR terminale pasiënte was sy ’n engel van genade wat onuitputlik gewerk het om hul fisieke én emosionele lyding in hul laaste tyd hier op aarde te versag.

As sielkundige sowel as medikus het sy immers verstaan hoe belangrik dit vir mense in haar sorg is om met waardigheid te sterf wanneer die tyd aanbreek.

Maar op 3 Februarie 2017 het dié stryd om waardigheid eensklaps baie persoonlik geraak vir dr. Sue Walter, ’n geneesheer in palliatiewe sorg van Sandton. Sy was op pad huis toe toe haar foon lui. “Hulle het vir my gesê ek het veelvuldige miëloom (’n soort beenkanker). Dit was ’n groot skok,” vertel Sue (47).

Die bordjies was verhang. Die versorger sou die pasiënt word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related