Huisgenoot

‘HOEVEEL KEER NOG, HERE?’

BY TYE bid hy: “Here, asseblief, ek kan nie meer nie…”

Dit voel asof die slae van die lewe nooit gaan ophou nie – asof hy vasgevang is in ’n malende kolk waarin smart sy ewige voorland is.

Die dood van ’n kind, die dood van sy vrou, en nou die lewensgevaarlike toestand van sy jongste – pas twee maande oud – wat hy op sy eie moet versorg nadat haar ma kort ná haar geboorte oorlede is…

Elke keer dat Davey Strydom (36) sy kop ná ’n tragedie oplig, tref nóg ’n hou hom.

Die eerste vernietigende slag was toe sy tweejarige dogtertjie in 2018 aan breinvlies-ontsteking gesterf het. Dit het Davey en sy vrou, Corné, verpletter. Hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related