Huisgenoot

Kykgenot vir die langnaweek

OP DIE GROOTSKERM

THE MAURITANIAN

Waaroor gaan dit?

Dié fliek is gegrond op Mohamedou Ould Salahi se 2015-boek, Guantánamo Diary.

Dis die ware verhaal van Mohamedou (Rahim), van Mauritanië in Noordwes-Afrika, wat ná die 9/11-terreuraanvalle in Amerika 14 jaar lank in die Guantánamo Bay-aanhoudingsentrum aangehou is sonder om aangekla of verhoor te word.

Dele van die sterbelaaide fliek is in die Kaapstad-omgewing geskiet. Dit spog met sterre soos Jodie Foster, wat Mohamedou se prokureur, Nancy Hollander, speel, die -ster Shailene Woodley, wat die rol van haar assistent, Teri Duncan, vertolk, en die akteur Benedict Cumberbatch,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related