Huisgenoot

HIER’S HULP Klop ’n menopouse-gesig

WANNEER laas het jy behoorlik jou gesig bekyk? Wanneer jou 30’s en 40’s eers verby is, kan dit ’n ontstellende ervaring wees.

En as jy in jou menopouse is en alles van veltoon en plooidiepte tot die toestand van jou lippe bekyk, raak jy dalk sommer emosioneel oor al die tekens van veroudering.

Dit gebeur te gereeld dat vroue die tekens sien, paniekerig raak en botoks, vullers en hormoonvervangingsterapie kies. Maar dit is nie noodwendig die enigste oplossing nie.

Jou gesig is ’n uitstekende maatstaf vir jou algemene gesondheid.

As jou gesig oud en moeg lyk, is dit heel waarskynlik omdat jou middeljarige lyf ook so voel.

Min vroue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related