HUISGENOTJIES
Mar 26, 2021
1 minute
HAAI-VRIENDELIK
Wanneer ek by die see gaan vakansie hou, handhaaf ek altyd ’n goeie verstandhouding met die haaie. Hulle kom nie op die strand uit nie en ek gaan nie in die water in nie.
JOHAN H, GONUBIE
NET BETYDS
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days