Huisgenoot

GESOEK: ’N ÁNDERSTE VROU

VYF springbokkies kyk jou so half uit die hoogte aan wanneer jy die huis net buite Vredefort in die Noord-Vrystaat nader. Dan sorg hulle met ’n paar sierlike spronge vir meer daglig tussen jou en hulle.

Die baas van die plaas ontvang jou heelwat hartliker. Dis hier waar Richann Brüssow (30), die singende vrygesel van kykNET se maatsoekprogram Boer soek ’n vrou, die snare tokkel. Maar die kollig kan jou erg ontsenu, erken hy met die intrapslag.

Tydens sy studentedae aan die Noordwes- universiteit in Potchefstroom het hy gereeld in die stad se kuierplekke sy lyf troebadoer gehou. Om mense te vermaak was vir hom so natuurlik soos om agter ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related