Huisgenoot

’N GOEIE OESJAAR VIR VANJAAR SE BOERE

AS DIE liefde blom, kan niks dit keer nie, nie eens droogte, oorstromings, plae of ’n pandemie nie.

Vir die liefde was dit duidelik ’n goeie oesjaar, want vyf van die top-10-boere in die afgelope 13de seisoen van Boer soek ’n vrou het hul droomvrou ontmoet.

Maar hoe het die paartjies se liefdespad verloop sedert die kameras ná die verfilming van die kykNET-reeks ophou rol het en die laaste episode onlangs uitgesaai is? HG het gaan vasstel.

NIEL (33) EN CHEREZE (29)

Hulle het saam gekyk na die laaste episode van Boer soek ’n vrou hier in die plaashuis buite Prince Alfred Hamlet in die Warm Bokkeveld waar Niel in Januarie vanjaar kom nesskop het.

En hulle kon nie anders as om ’n traan weg te pink toe hulle sien hoe die eerste hoofstuk in hul eie liefdesverhaal tot ’n einde kom nie. “Ek en Chereze het omtrent nie geslaap nie, want ons het so baie boodskappe van so baie mense gekry,” vertel die lang donkerkopboer.

Niel, wat eers op ’n vrugteplaas buite Grabouw gewerk het, was die gewildste boer in vanjaar se reeks. Hy het die meeste briewe van bewonderaars ontvang.

Uit die staanspoor het hy oop kaarte gespeel oor sy vorige mislukte huwelik en was dit dui delik dat hy ernstig in sy soeke is na ’n maat.

‘EK IS GEMAKLIK WAAR EK VEILIG VOEL. EN DIT IS BY NIEL’

En nou sit sy styf langs hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related