Huisgenoot

Giftige plante

OET plante nooit onderskat nie. Hulle is nie net mooi en onskuldig nie. Baie plante kan chemiese stowwe genaamd biotoksiene vervaardig wat skadelik vir mens en dier is. Dié biotoksiene kan soms selfs jou dood veroorsaak as jy dit sou inkry. Die plante het dié gifstowwe ontwikkel om hulle teen plantvreters te beskerm. Die giftige stowwe proe gewoonlik sleg en diere leer gou om daardie plante te vermy. Jy sal verbaas wees om te weet hoeveel plante rondom ons dodelik kan wees. Kinders kan daarvan inkry, veral as die plant mooi bessies het– met tragiese gevolge. Kry dadelik mediese hulp as jy dink iemand het dalk gif van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related