Huisgenoot

DIE SEE WAT MY HART ROEP

❛EEN van my vroegste herinneringe aan die see is van toe ek drie jaar oud was. Al was ek baie klein, kan ek dit goed onthou. Ek het op ’n rots in Houtbaai gestaan en speel toe my pa my uit die bloute gegryp het.

Hy het vir my gesê ek het amper in die see geval en die robbe sou my opeet – min wetend ek sou later jare tog in die see val en daarop verlief raak.

Toe ek nege jaar oud was, het ek na my ouers in die voorhuis gehardloop en vir hulle gaan sê ek gaan eendag ’n mariene bioloog word. Dit was net ná ek op 50/50 op TV vir die eerste keer ’n mariene bioloog gesien het.

My ouers het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related