Huisgenoot

DIE SEE IS MY VEILIGE HAWE

ONS het eenkeer ’n jaar Durban toe gegaan na my grootouers toe. Daardie vakansies bly my by as die gelukkigste tye waar ons as familie tyd saam spandeer het en net gelag en goeie tye saam geniet het. Ons het nie ryk grootgeword nie. Veral toe ons Kaap toe getrek het, was dit rof. Dit het deel van my natuurlike instink geword dat die oseaan is waar geluk is. As ons daar was, het ons vergeet van probleme.

Hoewel ek in Johannesburg gebore is, onthou ek nog goed dat ek as kind vir my pa gevra het om vir my ’n surfboard te koop. Hy het gesê: “Ons bly nie naby die see nie, vir wat soek jy ’n surfboard?” Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related