Huisgenoot

’N RESEP VIR DIE SEE

EK IS deur en deur ’n Saldanhabaaier. Ek is al die sesde of sewende generasie wat hier woon. Die ander voor my was almal vissermanne, maar ek het gevoel ek moet iets meer as net dit doen.

Vir lank was die visvangbedryf al wat ek geken het. Ek was vier jaar oud toe ek die eerste keer saam met van my ooms uitgegaan het om harders te vang. Hier in Saldanha is die sêding dat as jy see toe gaan vir werk, gaan jy óf vir Sea Harvest óf Saldanha Steel werk.

In 2007 het dié prentjie heeltemal verander. Transnet Saldanha het vir ons gr. 11-klas ’n uitstappie na Kaapstad gereël om meer te leer oor die maritieme industrie. Toe besluit ek ek gaan nie die gewone trend volg nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related