Weg!

Zandile Ndhlovu

Wat is vryduik? Pleks van skubatoerusting te gebruik om die onderwaterwêreld te verken leer vryduikers tegnieke wat hulle in staat stel om hulle asem vir lank op te hou.

Jy neem ’n teug lug, duik in en kyk hoe lank jou longe hou. Vryduik is vryheid!

Het jy by die see grootgeword? Glad nie! Ek kom van Soweto, Gauteng, af en het die see eers op 12-jarige ouderdom die eerste keer gesien.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg3 min read
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
Weg5 min read
Só Vis ’n mens
Wat doen julle wanneer julle nie skryf nie? Henk: Ek is al vir meer as 20 jaar ’n stapen fietstoergids en bevoorreg genoeg om toere na vele verre plekke te lei – deur Afrika, Europa, die Amerikas en die Middeen Verre-Ooste. Ek stap al van kindsbeen a
Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke

Related