Huisgenoot

WAAR ELKE VISSIE TEL

DIE oseaan het daardie vullis uitgespoeg.

Ek weet – dis hartseer om so daaraan te dink, maar dís die rede dat dit my nie werklik pla as die strand wat ek net ’n paar dae gelede skoongemaak het, weer vuil is nie. Hoe meer rommel die see uitspoeg, hoe beter.

Ek was maar 10 toe ek die eerste keer aan ’n beach cleanup deelgeneem het. Ek het by die plaaslike Girl Guides aangesluit en was gelukkig om in ’n groep te wees wat baie aktief betrokke was by liefdadigheidswerk. Dis aan die groep te danke dat ek bewus geraak het van hierdie cleanups. Op 10-jarige ouderdom was dit vir my ondenkbaar om te probeer verstaan waarom die vullis op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related